Bosveld Plasie

2600000 R

21 ha 34km Noord/Oos van Pretoria. Baie netjiese elektries omheinde plasie ook met Jakkalsdraad. In kampe opgedeel. Waarde van heining R1.2m. Ideaal as jy Njalas wil teel.
Nuwe netjiese skuur van 340vk mt. 3 Slaapkamerhuis met 2 Badkamers. Spruit met dam en braai lapa. Elektroniese hek met sonpanele. 24 uur Ingangs beheer vir area. Skakel asb vir meer inligting en fotos.
Marie

Location: Gauteng - Cullinan
Added on 7 years ago and expires on 17 February, Ad id: 198582          153 visits