Bosveld Huis te huur

7500 R

Pragtige 3 slaap kamer, 1 badkamer dubbel verdieping grasdak huis met dubbel garage, stoor kamer, bediende kamer, swembad en speel area vir kinders. Die boonste verdieping bestaan uit 'n loft en die 3de slp kamer. Die erf is ook 1 hektaar groot omhein met pragtige groen gras wat jou die regte bosveld atmosfeer gee. Ideale plek vir iemand wat moeg is vir die stad se lawaai. Binne in 'n natuur reservaat met vele wild wat om jou erf beweeg veral Rooibokke, Zebra's, Koedoe's, Blesbokke en Duikers. Snags hoor jy nog die Jakkalse huil.
Huur R7500 + Deposito R7500 betaalbaar voor okkupasie en 'n "Credit check" sal ook gedoen.

Location: Gauteng - Roodeplaat
Added on 7 years ago and expires on 16 March, Ad id: 204184          135 visits