Boots te koop

2000 R

Hi ek wil graag my boots verkoop.
Nog nooit gedra nie.weens dit te klein is.ekt dit op die net gekoop en is nog splinternuut.
Ekt dit vir 4500r gekoop en soek nou r2000.
Eks in benoni.
As iemand belangstel kontak my asb op 0734485788.dankie jul

Location: Gauteng - Midrand
Added on 6 years ago and expires on 18 July, Ad id: 223227          185 visits