BMW 325i, 2001

58000 R

BMW 325i, 2001, automaties, petrol te koop vir R58000 of te ruil vir
Landrover Discovery 2 V8 2001/2002 of TD5. 288000km op klok en diens
rekord tot op 260000, en die volgende 20000km was selfgediens. Baie
mooi. Lisensie geldig tot 31/03/2017.Skakel DIREK vir Peter by
0836361365 of whatsapp hom. Is van.

Location: Gauteng - Midrand
Added on 9 years ago and expires on 23 August, Ad id: 133170          115 visits