blackberry 9720

500 R

Blackberry 9720 hy werk baie mooi net sy charging pint werk nie maar dit is goedkoop om reg te maak ek bly in Bronkhorstspruit ek het nie vir voer nie so jy moet hom kom haal by my ek soek R500 vir

Location: Gauteng - Bronkhorstspruit
Added on 8 years ago and expires on 2 March, Ad id: 7538          127 visits