Blackberry 9720

400 R

Blackberry 9720
R400 neg/of te ruil vir iets ter waarde
Werk nie dis iets Klein en kan reg gemaak word, Verkoop as voetstoots ek klaar n nuwe foon Gekoop so hy le net. Ek wou my sim uithaal toe breek ek twee klein goue pennietjie by waar n mens die sim in en uit sit, so nou le hy net. Add my op wattsup net as belangstel op 0826728830. Moet self afhasl in witfield boksburg.

Location: Gauteng - Johannesburg
Added on 8 years ago and expires on 24 March, Ad id: 31657          70 visits