Black Berry Z3 te ruil of te koop

More mense ek het n black berry Z3 wat ek wil verkoop vi R2000 of ruil vir n 9720 bb en n R1000 kontant hy is nou maar eers 4 dae oud rede hoekom ek dit verkoop is ek soek n black berry 9720 ek hou nie van die nuwe foon nie as iemand dalk belangstel kan julle my skakel op : 0839870765 ek is van Krugersdorp kan my ook whatsapp

Location: Gauteng - Johannesburg
Added on 8 years ago and expires on 15 April, Ad id: 46934          68 visits