Big Boy SportFlite

6000 R

Big Boy SportFlite 150T-32 scooter te koop. Die scooter is in baie goeie kondisie en is op die pad en papiere is in orde. Dus 2011 model 150cc en het 3365 km op die clock. R6000. Kontak Rynard 0716897117

Location: Gauteng - Midrand
Added on 6 years ago and expires on 25 July, Ad id: 224053          232 visits