Best Lee stuk grond Plot tekoop

1900000 R

Uitvlugt is net duskant Dinokeng. 21 HA stuk grond wat ideal is vir n vakansie huis of self n lodge. Die grond grens aan die Elandsrivier. Daar is n boorgat op die grond. Baie mooi.

Location: Gauteng - Moot
Added on 8 years ago and expires on 17 April, Ad id: 48326          140 visits