Barrage Vanderbijl Rivierhuis te koop

390000 R

Barrage Vanderbijl Rivierhuis te koop
R390000
Gedeeltelik gemeubileerd
Op die rivier
Dis n vakansie huis en slegs die huis en huis inhoud word verkoop.
Die grond waar op die huis gelee is behoort aan die plaaseienaar en is in n trust wat nie verkoop mag word nie.
Daar is 25 meter privaat waterfront maw 2.5 erwe. Die huur beloop R13750 per jaar wat ook maandeliks betaal kan word. Daar is 180 standplase langs die rivier en daar is tans 35 gesinne wat permanent daar woon. Water is 12 meter diep en bote word toe gelaat op die rivier.
Kontak Kobus 0832679178

Location: Gauteng - Vereeniging
Added on 7 years ago and expires on 26 January, Ad id: 193545          100 visits