bargian daewoo matiz for sale

20000 R

dag se ek het n 2001 model daewoo matiz die papiere is reg en op die pad tot einde 2015 daars n cd speeler en gearlock in die kar bande is nog goed als werk op die kar die kar het nuwe cvs en balljoints in daars paar duikies op die kar soos julle kan sien op die fotos ek soek R20000.00 vir die daewoo en eks van krugersdorp af as julle belang stel bel maar gerus dankie lekker

Location: Gauteng - Midrand
Added on 9 years ago and expires on 11 May, Ad id: 66037          102 visits