Baie netjies plot met eie water en russiese gras vir vee weiding

982000 R

Huis is nuut geverf, nuwe kaste ingesit. Groot stoor, rondawel ekstra. 4 hektar, eie water, russiese gras vir vee weiding. Tuin baie netjies
Ek het verhuis daarom verkoop ek die plot. Baie veilige omgewing. Wheatlands Randfontein

Whatsup my dan stuur ek

Location: Gauteng - Midrand
Added on 7 years ago and expires on 13 May, Ad id: 214795          141 visits