Bachelor WOONSTEL TE HUUR BON ACCORD

2500 R

Bachelor woonstel plus minus 6 km vanaf Pretoria Noord op Lavender road te huur. Geen diere en geen rokers asb
staan plek vir 1 voertuig en die eenheid is geskik vir een persoon alleenlik. Kontak Pierre 0734789381 alle ure 012 5468678 kantoor

Location: Gauteng - Pretoria
Added on 8 years ago and expires on 30 August, Ad id: 136720          142 visits