Bachelor Flat in Irene

3500 R

Bachelor eenhede in Irene Centurion, gelee op die Smuts Huis Museum Plot, in die stad, maar met so bietjie natuur! Laaste 1 van 4 beskikbaar vanaf 7 Mei 2017. Huur is R3500 pm winskoop. Water en elektrisiteit is ingesluit. Die leefvertrek is 4.55m x 4m groot. Elektriese heining en perimeter beams (laser beams). Die eenheid het `n alarm wat gekoppel is met gewapende reaksie. Slegs as jy R7000 pm of meer verdien, Verkieslik `n enkellopende jongman. Geen ander applikante sal oorweeg word.

Location: Gauteng - Centurion
Added on 7 years ago and expires on 17 June, Ad id: 219422          144 visits