Asemrowende 4 slaapkamer teeldak huis met uitstaande geriewe.

8500000 R

Droom Paradys in
RASLOUW A.H CENTURION
2.5 Hektaar
Gevestigde weiding en skaap krale.
Baie water en groot dam.
1000 vk meter store.
Gevestigde groente tuin onder skadu net.
Asemrowende 4 slaapkamer teeldak huis met uitstaande geriewe. Droomhuis.
Elektriese Heining met eie kragopwekker wat die perseel voorsien van krag indien nodig. Pragtige tuin.
Naby dorp en nuwe hospitaal in aanbou.
Ideaal vir kliniek of spreek kamers
Prys R8.5 miljoen
.

Location: Gauteng - Centurion
Added on 7 years ago and expires on 21 February, Ad id: 199455          131 visits