Andeon (Pretoria) 1 Hektaar te huur

2200 R

1 hektaar op plot vir klein boertjie. Mooi omhein.
Hokke waarin skape of bokke toegesluit kan word in aand en weer uitgelaat word in oggend. Alarm by hokke. Water op weidingsgedeelte.
Ideaal vir spekulasie (koop en verkoop)
Tuinwerker sluit oop en toe 7 dae per week en hou oog in
dag op vee. Geen hoenders of varke nie

Ek kan ook luister na ander voorstelle om grond te benut
- Telephone number: 082

Location: Gauteng - Moot
Added on 8 years ago and expires on 5 March, Ad id: 12028          105 visits