Akkomodasie te huur

1000 R

1km vanaf Kameeldrif Polisiestasie. 5 km vanaf die Tshwane China Mall buite Montana. Pragtige landelike plekkie waar jy rus en vrede kan kry. Soek iemand om met my te deel. Ek is 'n 55 jarige manlike, is nie puntineering nie, maar soek ook nie 'n party animal nie. Dis 'n tweeslaap, een badkamer, kombuis en sitkamer... Water en ligte alles.

Location: Gauteng - Roodeplaat
Added on 7 years ago and expires on 12 May, Ad id: 214571          119 visits