Aftreewoonstel in Bougainvilla Aftreeoord, Montana, Pretoria

5700 R

Bougainvilla Aftreeoord: 1-slpk woonstel(dubbelbed) met badk, komb, sitk, en balkonnetjie. Ideaal vir enkelpersoon of egpaar bo 50 jaar. Onderdakparkering. Beskikbaar vanaf 1 Junie 2017. Alle geriewe en versorging op perseel beskikbaar. 15 etes by R5 700pm ingesluit. Voorafbetaalde elektrisiteit.
Deposito betaalbaar. Kontak eienaar self.

Location: Gauteng - Pretoria
Added on 7 years ago and expires on 30 June, Ad id: 221013          122 visits