Afrikaanse tiener meisies boeke te koop. Saartjie, Maasdorp, Reenboogrant maats en Dansmaats

400 R

Tiener meisies boeke te koop!
Maasdorp reeks se Nukke op Maasdorp; Maasdorp se redaktrises; Niggies op Maasdorp en Jongspan op Maasdorp.
Saartjie reeks se eerste 3 boeke: Saartjie; Saartjie se vakansie en Saartjie se geheim.
Reenboogrant Maats reeks se eerste vyf boeke en nr 11.
Talie, Glam divas.
Dansmaats Balletklas 1 & 2.
Reg leef is lekker leef.
Kontak my: 064 681

Location: Gauteng - Pretoria
Added on 6 years ago and expires on 30 July, Ad id: 224703          1866 visits