82 Ha Limpoporivierfront plaas naby Ellisras

3200000 R

82 Ha Bosveldplaas met 200 meter Limpoporivierfront. 3-Slaapkamerhuis met ruim eet- / leefarea, kombuis, badkamer, toilet, buite toilet en stort, 2 sonstoepe, motorhuis / werkarea met spasie vir 3 voertuie en baie pakplek. Telkom aansluitingspunt en Screamer toring vir voip telefoon en internet (moet net self aansluit).

Klein sitrusboord. Hoenderhokke / store.

Eskomkrag, 3 boorgate waarvan een toegerus en een met sonpomp toegerus is.

Mooiste Limpopo Bosveld. Hardekool, Anaboom, Rooibos, Knoppiesdoring, Haakdoring, Machauka, Matopi, Rosyntjiebos.

Natuurlike wild. Rooibokke, Koedoes, Blouwildebeeste, Bosbokke, Waterbokke, Vlakvarke, Bosvarke, Kleinwild, Luiperd, Bruin Hiëna, Aardwolf, Rooijakkals, Bakoorjakkals, Klein Roofdiere.

Magdom voëlspesies.

Kortliks opgesom: Die natuurliefhebber se.

Location: Gauteng - Pretoria
Added on 7 years ago and expires on 6 April, Ad id: 208274          189 visits