6bed Opvou karavaan

18000 R

Baie baie mooi toestand binne en buite. Tent in puik toestand. Lisensie en papiere op datum en geldig. Kante is soliede panele en nie seil nie. Nuwe bande. Billike offers sal oorweeg

Location: Gauteng - Roodeplaat
Added on 7 years ago and expires on 3 April, Ad id: 207727          1629 visits