Hi ek het n 528i bmw wat ek wil swop hy ry kort net voor bumper ek het n koop brief en all die slips en microdot gedoen maar die papiere is weg en kry nie die eienaar nie jy kan hom weg ry ek kort parte vir my e30 sal die kar swop om my bmw reg te maak bel my of watsapp my op