3slaapkamerhuis

0 R

Groot skoon huis, 3 groot slaapkamers,kombuis,1 ½ badkamer,groot leef area,eetkamer,studeerkamer of kantoor, waskamer met ‘n baie groot erf en woonstel. Woonstel het 1 kamer,badkamer en leef are met kombuis. Groot toesluit garage met baie spasie. Stil area in loopafsand van winkels, kerke ens. Om te ruil vir ‘n plaas in die bosveld. Die huis is dadelik beskikbaar en die eienaar het die akte. Gulde geleentheid vir ‘n ouer egpaar wat wil aftree of na die dorp trek. Ook ideaal vir ontwikkelaars aangesien dit ‘n baie groot erf is en sekere besigheidsregte op transportakte aangedui word. Goed geleë vir “townhouse” ontwikkeling. Waarde van die ruil is R2,500

Location: Gauteng - Centurion
Added on 6 years ago and expires on 18 July, Ad id: 223181          128 visits