303 vol loop kolf MK4.

De Deur Estates, Gauteng, South Africa
Naand mense. Ek het ñ 303 vol loop kolf MK4. Volledige kolf met al die skroewe en ñ sneller, hakkies vir die geweer sling is ook daar. Maak my ñ aanbod. Ek is van De - Deur naby Meyerton. Vir meer informasie kan julle vir Ferdi kontak op 0732830596

Location: Gauteng - Midrand
Added on 6 years ago and expires on 5 July, Ad id: 221671          315 visits