3 Slaapkamer Meenthuis in sekuriteitsoord te Modimolle (Nylstroom)

1085500 R

MH0868 - Voltitel 3 Slaapkamer meenthuis met 2 badkamers. Ruim sit en eetkamer. Lieflike kombuis met "oven and hob". Konneksies vir wasmasjien en skottelgoedwasser. Toesluit motorhuis. Dakwaaiers in al die vertrekke. Lugversorgers in die sitkamer en hoof slaapkamer.Teelvloere in al die vertrekke. Lapa met braai area. Goeversorgde tuin. 2 Watertenks met drukpompe. Plaveisel rondom die huis. Garden shed. Munisipale.

Location: Gauteng - Pretoria
Added on 7 years ago and expires on 24 April, Ad id: 211621          85 visits