2Slk Woonstel te huur

6300 R

DERDEPOORT:2slk Tuinwoonstel
DERDEPOORT:Netjiese en Ruim 2slk Tuinwoonstel.Binnekant onlangs nuut omskep met oopplan kombuis en leefarea!Volledige badkamer met bad en stort.Dubbel afdak!
Veiligheidsomheining en gemotoriseerde hek!Baie sentaal gelee!Troeteldiere welkom.W+L uitgesluit.Eenheid het eie meters.
Kontak

Location: Gauteng - Roodeplaat
Added on 6 years ago and expires on 18 September, Ad id: 230137          129 visits