21ha Wildsplasie 34km Noord Oos van Pretoria

2600000 R

Baie netjiese 21ha Wildsplasie

34km Noord Oos van Pretoria baie mooi Bosveld

24uur Toegangsbeheer

Ideaal vir Njala boerdery. Elektriese heining tesame met jakkalsdraad waarde R1.2miljoen plus..

Krag vir ingangs hekke en elektriese heining afkomstig van sonpanele res Eskom 3 fase krag.

2 Boorgate met dompelpompe.

3 Slaapkamer 2 Badkamer huis.

Nuwe 340vk meter skuur

Piekniek Lapa by Dam en Spruit.

Skakel vir nog inligting en fotos.

Prys R2,600,000

Marie

Location: Gauteng - Johannesburg
Added on 7 years ago and expires on 18 March, Ad id: 204580          113 visits