21.4 hek plot

2 R

21.4 hek plot the koop die plot is op die roodeplaatdam pad uit dit is ongeveer 40 km van pretoria af daar is 3 huise op 2 is geboude huise een is n hout huis groot stoor en afdakke by al die huise die een huis is n 5 slaapkamer huis met 2 badkamers die ander is n 3 slaapkamer met 1 bad kamer en die hout huis is n oop plan met 2 slaap kamers kralle boorgat en eskomkrag kontak

Location: Gauteng - Cullinan
Added on 8 years ago and expires on 5 March, Ad id: 11951          98 visits