2014 Toyota Etios cross te ruil vir double cab
R150,000
Kempton Park, Gauteng
Eks opsoek na n double cab bakkie in goeie kondisie te ruil vir n toyota etios cross 2014 model. Voertuig het mags op, vol diensrekord by Toyota, een eienaar, getinte ruite, baie goeie kondisie. Whattsapp of skakel vir fotos, 0749934121