2012 Chery Sedan Open Top

50000 R

Hi. Ek wil graag my kar verkoop/inruil (swop) op iets baie kleiner wat ligter is op petrol. Dit is n 2012 Chery Sedan Open Top. Oorspronklike kleur is silwer, moet swart power wrap net afhaal (begin afkom). Oorspronklike nuwe bande, aircon, power steering, 127000 km op die klok. Indien ek n koper kan kry soek ek graag R50 000 vir hom. Laat weet asb indien enigiemand belangstel of bereid is om te ruil. Groete Simone 0839768521

Location: Gauteng - Johannesburg
Added on 9 years ago and expires on 5 May, Ad id: 60412          72 visits