2009 Nissan navara

150000 R

2009 Nissan Navara 2.5 dCi Extended Cab te koop. Die bakkie is in 'n baie goeie kondisie met 167000km op die klok, voldiens rekord. BAIE EKSTRAS. Mags met nuwe General Grabber A/T bande. Towbar, side steps, bar spotlight, Escape Gear canvas seatcovers, Mp3/usb/bluetooth radio met sub en amp, geligde suspensie met nuwe coils voor, Cowley free flow exhaust, jagraam met skietbankie. Die bakkie vertoon BAIE mooi. Kontak my asb op.

Location: Gauteng - Pretoria
Added on 9 years ago and expires on 18 August, Ad id: 129587          90 visits