2007 Tata Indica 1.4 LE te koop.

30000 R

2007 Tata Indica 1.4 LE te koop. Die karretjie is baie mooi opgepas met slegs 122,000km op die klok. CD speler en powersteering. Baie lig op brandstof. Prys is R30000 bietjie onderhandelbaar. Ek is in Pretoria. Julle kan my kontak op 0766680362

Location: Gauteng - Midrand
Added on 9 years ago and expires on 31 August, Ad id: 137273          119 visits