20 hektaar grond te huur

8000 R

Daar is 6 hektaar lande wat geplant kan word. En daar is nog grond wat in lande kan omskep word. Dit is ideaal vir enige saai boer want daar is baie goeie water. En die 14 Hektaar weiding is nog baie.

Location: Gauteng - Cullinan
Added on 7 years ago and expires on 20 November, Ad id: 174076          217 visits