2 slaapkamer Amandasig aftree oord Pretoria Akasia verswakte sorg Frail care 2 bedroom retirement

785000 R

Netjiese 2 slaapkamer eenheid beskikbaar in Amandasig Aftree Oord Akasia, Pretoria Noord, naby Wonderpark. Toesluit motorhuis, badkamer met aparte toilet & stort, toegeboude wasgoedwerf, 96 vierkante meter.
Etes beskikbaar op oord +-R55 per ete, maar nie verpligtend nie.
Verswakte sorg (frail care) is op die oord perseel.
Deeltitel - R 785 000
Kontak vir Anne-Marie by 083 263

Location: Gauteng - Pretoria
Added on 7 years ago and expires on 8 April, Ad id: 208768          305 visits