2 slaap kamer woonstel te huur

5500 R

2 slaapkamer grasdak woonstel. Een badkamer met stort, wasbak en toilet. Vol kombuis met n sitkamer. Twee onder dak parkerigs. Baie veilig, met elektric fence omhein. Woonstel het sy eie buite waskamer met wasmasjie punte. Buite braai geriewe onder lapa. Water en krag ingesluit. Kontak dennis by

Location: Gauteng - Roodeplaat
Added on 10 years ago and expires on 14 March, Ad id: 22431          168 visits