1slk , ensuite badkamer (Florauna, Pretoria North)

4500 R

1Slk kamer met vol ensuite badkamer, vol ingeboude kaste. Ingesluit W&L, DSTV, bediende(3/week), Aand ete (Weeks aande) R4500 /maand (Dep R2500)
Enkelopende dames. Beskikbaar van 1 Mei 2017. Vol meubels indien benodig, yskas ook beskikbaar
Florauna Pretoria

Location: Gauteng - Pretoria
Added on 7 years ago and expires on 27 May, Ad id: 216759          103 visits