1Slaapkamermeenthuis

670000 R

1 Slp, 1 badk, 1 grt leefarea, kombuis en 1 onderdak parkering met 'n privaat tuin. 'n Baie goeie belegging. Baie sentraal in Garsfontein, maklike toegang na hoof roetes, besigheidsplekke, dokter, apteek en goeie sekuriteit.
Ook 'n goeie belegging vir verhuring, altyd baie gewild en staan nooit.

Location: Gauteng - Pretoria
Added on 7 years ago and expires on 4 June, Ad id: 217800          88 visits