1997 Gypsey Regal Karavaan.

70000 R

Die Karavaan is nog in baie goeie toestand. ek is tweede eienaar en moet se dat daar geen houtrod of iets van die aard is nie. Lekker groot en baie spasie met eieland bed. Bande is mooi met nuwe spaarwiel. Het ook 'n sleepstang agter wat gebruik was vir 'n fietsrak wat verwyder is.

1X Groot tent
1XRally tent
1X Mikrogolf
1x Groot Yskas
1x 8000 Btu A/Con
1x Tando Stabiliseerder
1x Nuwe spaarwiel.
Papiere in

Location: Gauteng - Cullinan
Added on 7 years ago and expires on 16 October, Ad id: 161140          160 visits