1997 Corsa lite te koop.

25000 R

1997 Corsa lite te koop.
Meganies is hy reg.
172 000km
Body Kort bietjie tlc.
Nuwe Batery gekoop.
Starter vervang
Voorruit het kraak in.
Goeie Polish gekry..
R25 000
Lisensie is betaal, moet net deur toets gaan.
Kontak Theunis 0825659613

Location: Gauteng - Midrand
Added on 9 years ago and expires on 24 April, Ad id: 53545          115 visits