1993 jurgens esprit

55000 R

1993 jurgens esprit te koop vir R55 000 onderhandelbaar. Desember nuwe bande op gesit en laas maan lisensie hernu. Hys baie mooi en netjies op gepas. Engie navra kontak marietjie of whatsup op 061 456 7180 vir enige fotos of navra kry nie fotos op gelaai

Location: Gauteng - Cullinan
Added on 7 years ago and expires on 3 June, Ad id: 217678          155 visits