1985 sprite sport karvaan

28000 R

Goeie dag. Ekt n 1985 sprite sport karvaan te koop vir R28 000 onderhandelbaar rede vir verkoop ons het n nuwe karvaan. Bietjie hout vrot maar nie erg nie bande is nog mooi. Nuwe metras in yskas werk 100% geen microgolf kry cutelry saam. Dringende verkoop. As jy belangstel en wil kom kyk kontak my gerus Joey 0815686535 ek woon tussen pta en cullinan vir fotos whatsup my op

Location: Gauteng - Cullinan
Added on 7 years ago and expires on 4 May, Ad id: 213324          137 visits