1985 sprite sport karavaan

28000 R

Views 102
Goeie dag. Ekt n 1985 sprite sport karvaan te koop vir R28 000 onderhandelbaar rede vir verkoop ons het n nuwe karvaan. Bietjie hout vrot maar nie erg nie bande is nog mooi. Nuwe metras in yskas werk 100% geen microgolf kry cutelry saam. Dringende verkoop. As jy belangstel en wil kom kyk kontak my gerus Joey 081 568 6535 ek woon tussen pta en cullinan vir fotos whatsapp my op 061 457

Location: Gauteng - Cullinan
Added on 7 years ago and expires on 4 May, Ad id: 213323          197 visits