1983 Ford XR6 puik kondisie. Oorspronklike chrome mags met sunroof. Interior nog baie mooi. 2 klein foutjies... Vlerkie op boot is bq verniel en spring uit 2de rat!! Offers begin op R15000. Papiere in orde!! Het die reg om te onttrek indien die offers nie geskik is nie. Kontak shaun 0746187888 vir meer inligting