1970 Mini MKIII sedan. Onlangs professioneel gespuitverf, remme, skokbrekers ens oorgedoen. Alle papierwerk is in orde en lisensie is op datum. Teen net R 38000.00 kan die eerste kontant koper haar gaan haal in Roodepoort. Skakel of whatsapp vir verdere inligting