1 Slaapkamer woonstel - Donkerhoek

2800 R

1 Slaapkamer woonstel te huur op plot - Donkerhoek. Ou Bronkhorstspruit pad, 10 km Oos van Solomon Mahlangu (Hans Strydom). Ruim Slaapkamer BO en kombuis en badkamer onder. Baie veilig en netjies. Toegang met afstandbeheerde hek. Maklik toegangklik na N4 snelweg. W&L

Location: Gauteng - Pretoria
Added on 6 years ago and expires on 24 September, Ad id: 230692          110 visits