1 Slaapkamer tuinwoonstel in pragtige natuurskoon

3000 R

Bosveld atmosfeer! 1 Slaapkamer tuinwoonstel op 'n baie veilige plot in die Roodeplaat / Leewfontein omgewing. Ruim vertrekke. Privaat. Geskik vir 'n enkel persoon of 'n jong paartjie.
Stap uit jou voordeur uit direk in die Bosveld in!
Geen.

Location: Gauteng - Roodeplaat
Added on 8 years ago and expires on 29 February, Ad id: 2187          90 visits