0461L Derdepoort

18660 R

0461L Derdepoort. Ruim 3 slaapkamers, 2 badkamer en studeerkamer. Oopplan kombuis, eetkamer en sitkamer met dubbelvolume dak. Aparte opwas en ruim waskamer. Instap aantrekkamer. Bree plaasstoep met ingeboude braai en kaggel. UItsig so ver as die oog kan sien. Buitengewone groot motorhuis vir 2 motors en karavaan. Elektriese omheining en gemotoriseerde hek. Baie sentraal gelee. Cul-de

Location: Gauteng - Roodeplaat
Added on 6 years ago and expires on 4 September, Ad id: 228570          156 visits