039n Hout Cabin

690000 R

'n Hout Cabin in Dullstroom omgewing te koop:
Baie mooi omgewing. Dit is op 'n trout plaas met 5 damme . Die plaas is ook 'n widreservaat, so daar is elande en ander bokkies op die plaas. Ideaal vir iemand wat hou van wegkom.
Dit is 'n twee slaap kamer huisie, met 'n kombuis en sitkamer.
Ons verkoop vir R690 000.
Kontak my op 0825591967

Location: Gauteng - Midrand
Added on 8 years ago and expires on 29 April, Ad id: 56944          77 visits