VW Polo 1.9TDi

40000 R

Verkoop 2005 VW Polo 1.9 Turbo Diesel met n volledige diensrekord, Motor is in n uitstekende toestand, Ongeluk vry, 145000 km, 6 gang ratkas, 18" allooi wiele met nuwe bande 95% loopvlak, Swart leer, Baie lig op Diesel en beslis geskik vir n student, Alle dokumentasie is in orde, Reeds padvaardigheid sertfikaat gedoen, Lisensie geldig tot april 2018, Enige persoon wat die motor sien sal die motor wardeer, dit is n volhuis motor maw Is toegerus met alle ekstras, Skakel SP om afspraak te maak om te besigtig. GEEN UITRUILINGS

SP,
0813747974
Location: Mpumalanga - Standerton
Added on 7 years ago and expires on 10 March, Ad id: 205944          377 visits